Afrikaanse taaltoffies en Feeskatte

feeskatte

Burger Meyer gesels met die akteurs van die toneelstuk, Feeskatte, wat ook by vanjaar se Aardklop Nasionale Kunstefees te sien was.

Allegaartjie 187: Dinsdag 21 Oktober 2014

In vandag se Allegaartjie bespreek Susan Lombaard weer ons weeklikse Taaltoffie en ons gaan maak ʼn draai by Aardklop waar ons met Elsabé Daneel, Joanie Combrink en Susan Beyers gesels oor die produksie, Feeskatte.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae