Afrikaanse taaltoffies en ‘n dokumentêre reeks oor Afrikaans se geskiedenis

jakaranda_bome

Die Jakarandabome wat in Oktober blom in Pretoria, maak dié maand die mooiste maand in die jaar. Susan Lombaard vertel ons wat die betekenis van Oktober is. Foto: voelgoed.co.za

Allegaartjie 197: Dinsdag 4 November 2014

In vandag se Allegaartjie praat ons oor die oorsprong en betekenis van die woord Oktober en ons kuier saam met Hennie van der Merwe wat meer vertel oor die dokumentêre televisiereeks oor Afrikaans se geskiedenis, wat hy tans vervaardig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae