Afrikaanse woorde, Clanwilliam se fotokompetisie en die Afri Duetfees

Burgerd en Zita sal een van die Afrikaanse sangpare wees wat by die eerste Afri Duetfees optree. Foto: duetfees.co.za

Burgerd en Zita sal een van die Afrikaanse sangpare wees wat by die eerste Afri Duetfees optree. Foto: duetfees.co.za

Allegaartjie 142 – Dinsdag 19 Augustus 2014

In hierdie Allegaartjie: In vandag se Taaltoffie gesprek praat ons oor Afrikaanse Taaldag en Tracy du Plessis vertel ons meer van die Clanwilliam veldblommeskou se fotokompetisie. Die sangpaar, Zita en Burgerd, kuier ook in die ateljee en praat oor die Afri Duetfees wat binnekort plaasvind.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae