Ambrosia

Woord:
Ambrosia

Betekenis:
1 (Griekse en Romeinse mitologie) Die stof wat, saam met nektar, die spys en drank van die gode uitgemaak en sg. onsterflikheid verleen het aan wie daarvan geniet het; sinoniem godespys.
2 Besonder heerlike voedsel of drank: Vanaand is hier ambrosia met gasvryheid aan sterflinge bedien.
3 Enigiets met ‘n besonder aangename, strelende smaak of geur: Ambrosia wat in lenteaande geurig drup.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.