ATKV Applous, Johan C Venter en Taaltoffie

Johan C Venter

Johan C Venter nuwe projekte waaraan hy tans werk.

Allegaartjie 132 – Dinsdag 5 Augustus 2014

In hierdie Allegaartjie: Susan Lombaard bespreek die betekenis en oorsprong van Afrikaanse woorde soos Opslagsomer en Allegaartjie. Burger Meyer doen verslag oor vanjaar se ATKV Applouse kompetisie vir kore en Johan C Venter praat oor die nuwe album waaraan hy tans werk.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae