Bekdrywer

Woord:
Bekdrywer

Betekenis:
Passasier in ‘n motor wat ongevraagde raad vir die bestuurder gee en kommentaar op die bestuurdery lewer: Jy mag saamry maar ek duld g’n bekdrywer nie. Engels: backseat driver

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae