Boerematriek

Idioom:

Boerematriek

Betekenis:

Aanneming tot lidmaat van ʼn kerk

Waar kom dit vandaan?

Aanneming as lid van die kerk was vroeër jare weens gebrek aan geleenthede vir baie boere die toppunt van geleerdheid en het dus skertsend dié naam gekry.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.