Bygelowe oor Moedersdag

Moedersdag

Dit is ongelukkig om op dié dag nie ‘n geskenk te gee nie. Aan die begin van die 20ste eeu het mej. Anna Jarvis van Wes-Virginië in die VSA wat haar lewe daaraan gewy het om haar moeder te versorg, besluit om dié dag oor die hele VSA te laat posvat. Die eerste so ‘n dag is in 1908 in haar tuiskerk gevier. Anna het angeliere na die diens geneem omdat dit haar moeder se gunsteling blom was. In 1913 het dit ‘n nasionale dag geword – die tweede Sondag in Mei.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

2 Kommentare

jongste oudste gewildste
Gert Kruger

Teen die agtergrond van die feit dat vakansie- en spesiale dae soos Nuwejaarsdag, Valentynsdag, Paasfees, Halloween en Kersfees deurspek is met heidense elemente en mensgemaakte tradisies wat nie in die Skrif gerugsteun kan word nie, vermoed ‘n mens by voorbaat dat Moedersdag geen uitsondering op hierdie reël is nie. Waar kom die tradisie van Moedersdag vandaan en kan gelowiges wat Yahweh se Woord as hoogste gesag in hulle lewens erken, hierdie dag met vrymoedigheid hou? Inligting wat deur ensiklopedieë oor die geskiedenis van Moedersdag verstrek word, dui daarop dat die viering van Moedersdag teruggaan na die lente-feesvierings in antieke Griekeland… Lees meer »

Marlene45

Dankie Gert, baie puik uiteengesit. Indien iemand nou nog nie verstaan dat ons as Yahweh se volk ons nie met sulke gemors moet vereenselwig nie, sal niks hulle kan oortuig nie. In my huis word hierdie feeste nie gevier nie!!!