Die korrekte woord: aankondig of afkondig?

Aankondig is mondeling of skriftelik bekend maak.
Afkondig is om op gebruiklike of voorgeskrewe wyse in die openbaar bekend te maak.

Die woorde word dikwels sinoniem gebruik hoewel elkeen in ‘n groot mate sy eie gebruiksveld het. Normaalweg word ‘n nuwe boek aangekondig, terwyl ‘n nuwe wet afgekondig word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.