Aanmerking dra die betekenis van woorde, gewoonlik ongunstig, uitgespreek as ‘n mening.
Opmerking is ‘n fyn waarnemingsvermoë.
In die praktyk loop opmerking en aanmerking deurmekaar:
Allerlei lelike op- of aanmerkings maak.
Het iemand nog ‘n op- of aanmerking?