Wensdenkery – lui mense se plaasvervanger vir aksie.
Wilskrag – die positiewe kant van wilniekrag.
Sien ook Dol definisies – U, V
Oorspronklik gepubliseer in die boek, Kwinksinnig: Taalskertse deur Johan Combrink en geïllustreer deur Piet Grobler.
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers, 1998