Fatterig

Fatterig beteken oordrewe modieus:
Hy het hom fatterig uitgedos.
Die woord kan as bywoord of byvoeglike naamwoord gebruik word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae