Fiemies

Uitdrukking:
Vol fiemies wees

Betekenis:
Vol voorkeure wees

Waar kom dit vandaan?
Uit Latyn fimus (“ekskreta”). Dit word nie meer as plat beskou nie, omdat baie min mense die oorsprong daarvan ken. Die woord is waarskynlik vroeg al in Europa onder medici en/of hulle studente gebruik, net soos wat kakka uit die Latynse woord cacare gebruik is omdat schijten taboe was.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.