Die Engels “on condition that” word in Afrikaans vertaal met op voorwaarde dat…
Goeie kondisie?
Slegs diere is in ‘n goeie/puik of slegte kondisie, maar mense en dinge is in ‘n goeie/puik of slegte toestand.
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.