Heetgebaker(d)

Heetgebakerd is ‘n byvoeglike naamwoord en beteken maklik kwaad, kortgebonde; van opvlieënde geaardheid: ‘n Heetgebakerde opsigter, onderwyser, polisieman, politikus.

Hoop nie jy kom ‘n heetgebakerde teë dié vakansie nie!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae