Interessante woorde: Ouwywepraatjies


Woord:

Ouwywepraatjies

Betekenis:
Kletspraatjies

Waar kom dit vandaan?
Na aanleiding van ‘n seksistiese siening dat ou vroue graag skinder en dikwels onwaarhede verkondig, veral aan jong meisies oor huweliksaangeleenthede.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.