Kemphaan

‘n Kemphaan is ‘n bepaalde veglustige waadvoël, Philomachus pugnax, waarvan die mannetjie in die paartyd ‘n massa lang kraagvere ontwikkel; maar in sy figuurlike betekenis is ‘n kemphaan ‘n veglustige, twissoekerige persoon; vegtersbaas: Hulle is die twee kemphane van die skool.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.