Kenskets

‘n Kenskets is ‘n beskrywing, omskrywing na die vernaamste besonderhede; karakteristiek; kensketsing.

In werkwoordvorm kan jy n kenskets van iemand of iets gee, in hooftrekke teken: “‘n volk, ‘n toestand kenskets.” “Iemand as onbetroubaar kenskets.” “‘n Portret wat iemand presies kenskets.”

Dit kan ook as kenmerk aangewend word, om iemand te karakteriseer: “Kunswerke wat ‘n tydperk kenskets.” “Sy handelswyse kenskets.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.