Koeterwaals

Woord:
Koeterwaals

Betekenis:
Koeterwaals is onverstaanbare brabbeltaal; gebroke taal, kromtaal. Boerneef het eenmaal gesê: “Nou skryf ek sommer sotterny en koeterwaals”. Koeterwaals word ook as die Afrikaanse vertaling vir “jargon” gebruik.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.