Kokkejis

Woord:
Kokkejis

Betekenis:
s.nw., kokkejisse. (streektaal) Enige soort gogga of spinnekop, bv. ‘n kakkerlak

Waar kom dit vandaan?
Oorspronklik opgeteken in Kuruman

Bron: Woordeboek van die Afrikaanse Taal

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.