Krupsies

Uitdrukking:
Vol krupsies wees

Betekenis:
Vol denkbeeldige kwale wees

Waar kom dit vandaan?
Krupsies is ‘n vervorming van Middelnederlands corrupties wat “bederf, veral van die liggaam” beteken het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae