Langste woord in Afrikaans

Is dit die langste woord in Afrikaans? Kan jy daarop verbeter?

Swartbessiekonfyttentoonstellingsubkomitee-vergaderingsdeurslagnotuleverdwyningsondersoekbeampte-rapportvoorleggingsgeleentheidsbeplanningsuitstel-aankondigingsoproermakerarrestasiedebakel-
ondersoekbeampte

Argieffoto

Argieffoto

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

James Kemp ·

Hallo Charlotte, die plek se naam is ‘Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein.’

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.