Langste woord in Afrikaans

Is dit die langste woord in Afrikaans? Kan jy daarop verbeter?

Swartbessiekonfyttentoonstellingsubkomitee-vergaderingsdeurslagnotuleverdwyningsondersoekbeampte-rapportvoorleggingsgeleentheidsbeplanningsuitstel-aankondigingsoproermakerarrestasiedebakel-
ondersoekbeampte

Argieffoto

Argieffoto

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

4 Kommentare

jongste oudste gewildste
Rassehund

baie goed, mar ek hou baie van die woord “FONKPROPPIE” wich is I think a sparkplug..

Charlotte Portwig

Tweebubbelsmeteenslaggeskietfontein

Charlotte Portwig

Korreksie

tweebuffelsmeteenslaggeskietfontein

James Kemp

Hallo Charlotte, die plek se naam is ‘Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein.’