Lawaaiwater

Gebruik:
Iemand het lawaaiwater gedrink

Betekenis:
Iemand is besope

Waar kom dit vandaan?
Na aanleiding daarvan dat dronk mense luidrugtig is en dus lawaai veroorsaak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.