‘n Taaltoffie of twee, die Silwerskermfees en oudio-boeke vir kinders

Luister na vandag se Allegaartjie om alles uit te vind oor vanjaar se kykNET Silwerskermfees. Foto:  kyknet.dstv.com

Luister na vandag se Allegaartjie om alles uit te vind oor vanjaar se kykNET Silwerskermfees. Foto: kyknet.dstv.com

Allegaartjie 147 – Dinsdag 26 Augustus 2014

In vandag se Allegaartjie: Susan Lombaard bespreek nog ʼn Afrikaanse taaltoffie of twee, ons vertel jou meer oor vanjaar se Silwerskermfees wat môre in Kampsbaai afskop en Tania Ueckermann praat oor haar reeks oudio-boeke vir kinders.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae