Het jy geweet dat “nog steeds” altyd los geskryf word? “Hulle is nog steeds hier.” “Daar is nog steeds, altyd twis tussen hulle.”
Maar, “nogeens” (nog ‘n keer, weer ‘n keer) word altyd vas geskryf: “Ek wil jou nogeens waarsku.” “Nogeens, alles is in orde.” “Nogeens dieselfde fout begaan.“