Oukersaand

Betekenis:
Aand voor Kersdag; aand van 24 Desember.

Het jy geweet?
Ten spyte van (logiese) besware teen Oukersaand kan dit nuttig gebruik word aangesien Kersaand dubbelsinnig kan wees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.