Poelpetaat en skamper, Dowwe Dolla en AfriForum se SLIM-videoveldtog

Dowwe Dolla verduidelik hoekom 'n mens haar 'n feesflerrie kan noem. Foto: twitter.com

Dowwe Dolla verduidelik hoekom ‘n mens haar ‘n feesflerrie kan noem. Foto: twitter.com

Allegaartjie 157: Dinsdag 9 September 2014

In hierdie Allegaartjie: In ons weeklikse Taaltoffie gesprek praat Susan Lombaard oor poelpetaat en skamper, Dowwe Dolla vertel ons hoekom sy ʼn feesflerrie is en Carien Bloem praat ook oor AfriForum se SLIM-videoveldtogte vir moedertaalonderrig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae