Raar

Raar beteken snaaks, eienaardig; ongewoon, vreemd, sonderling: Raar maar waar. ‘n Rare kêrel, gebeurtenis. Raarder kan dit nie. Hoekom tree hy so raar op? [Uit Latyn: rarus vreemd]

Het jy geweet?
Raar in die betekenis seldsaam, waarvan daar min is is nie erkende Afrikaans nie. Byvoorbeeld: Sy besit ‘n paar rare posseëls wat sy geërf het. Gebruik eerder: Sy besit ‘n paar seldsame posseëls.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.