Rabbedoe

Uitdrukking:
‘n Rabbedoe

Betekenis:
‘n Dogter wat soos ‘n seun baljaar. Engels: tomboy

Waar kom dit vandaan?
Uit Fries, robbedoes: ‘n wilde en baie besige man

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae