Woord:
Snoeshaan
Betekenis:
‘n Grootprater/’n Vreemde soort mens
Waar kom dit vandaan?
Die Nederlandse woord snoeshaan is waarskynlik ontleen aan Duits, waar die snoes- verband hou met Schnauze “snoet”; dit teken iemand wat met sy snoet altyd en oral probeer uitsnuffel wat aan die gang is en dan sy kennis ten toon wil stel.