So

Alhoewel die gebruik van so in die betekenis “dus” in gesprekstaal gebruik word, word dit stilisties nie in geskrewe Afrikaans aanbeveel nie, bv. so, hy is verkeerd; so, moenie dit doen nie; so, jy volg maar jou eie kop; so, julle gaan weer Wildtuin toe vir die vakansie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.