Taalgebruik: nog steeds

Argieffoto.

Het jy geweet dat “nog steeds” altyd los geskryf word? “Hulle is nog steeds hier” of “Daar is nog steeds, altyd twis tussen hulle.”

Maar, “nogeens” (nog ʼn keer, weer ʼn keer) word altyd vas geskryf:

  • Ek wil jou nogeens waarsku
  • Nogeens, alles is in orde
  • Nogeens dieselfde fout begaan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

2 Kommentare

jongste oudste gewildste
dada

Of mens kan net “steeds” gebruik sonder om “nog” by te voeg.