Dogter (Engels: daughter) word in gesinsverband gebruik of in verkleinvorm (dogtertjie) waar na ‘n baba of klein kindjie verwys word, terwyl meisie (Engels: girl) op tieners en jong vroue slaan; dus skoolmeisie [NIE: skooldogter].
Hierdie brokkie is gepubliseer in die boek: Skryf Afrikaans van A tot Z
Uitgewer: Pharos
Prys: R350-00*
* Prys onderhewig aan verandering