Taaltoffie: fortuin

Argieffoto (Foto: Stevepb, Pixabay)

Argieffoto (Foto: Stevepb, Pixabay)

Woord:
fortuin

Betekenis:
geldelike oorvloed

Waar kom dit vandaan?
Fortuna was die Romeinse kansgodin van geluk en toeval wat veral deur vroue vereer is. Sy het talle tempels in Rome gehad en was so welgesteld dat haar simbool die horing van oorvloed was. Maar omdat geluk in ʼn oogwink kan verander, was daar ook ʼn rot in die prentjie wat die oorvloed kon verteer.

Dié taalbrokkie is oorspronklik gepubliseer in dr Anton Prinsloo se boek, ‘n Dief aan die Kers – skelm woorde deur die eeue (uitgegee deur NB Uitgewers)
Koop die boek: Graffiti Boeke
Prys: R225-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

T A Strydom ·

Gee eenmaal toe en die saak is verlore. Miskien moet ‘n gedekolaniseerde kursus ingestel word – ‘n Sangoma kan die mediese fakulteit behartig,een van die konings staatsleer, zulus die departement van verdediging , Vrouens die dept van lanbou, ens.EFF kommunikasie. SAUK Motsoeneng.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.