Taaltoffie: Gebruik jy “terminaal” en “terminus” reg in Afrikaans?

bagasieTalle gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die gebruik van “terminaal” en “terminus”.

Mense kan terminaal siek wees.
Terminus is sinoniem met ‘n eindpunt/=halte van bv. busse, maar ‘n lughawe het ‘n eindpuntgebou [NIE: terminus]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.