Taaltoffie, motorfietstoer vir kanker en Adam Barnard

Cancervive-2014

Die jaarlikse Cancer.vive motorfiets toer het in September in Pretoria afgeskop. Foto: cancervive.co.za

Allegaartjie 177: Dinsdag 7 Oktober 2014

In hierdie Allegaartjie: Die week se Taaltoffie kyk na Afrikaanse woorde wat te doen het met feeste, ons woon die afskop van vanjaar se Cancer.vive motorfietstoer by en kuier saam met Adam Barnard.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae