Taaltoffies, beste joernalistieke studente en SATCH

Die Afrikaanse taal is propvol uitdrukkings en spreekwoorde wat te doen het met die Voortrekkers en ossewaens. Foto: Argief.

Die Afrikaanse taal is propvol uitdrukkings en spreekwoorde wat te doen het met die Voortrekkers en ossewaens. Foto: Argief.

Allegaartjie 167: Dinsdag 23 September 2014

In vandag se Allegaartjie: Susan Lombaard bespreek Afrikaanse uitdrukkings wat te doen het met ossewaens, ons kuier by twee studente wat aangewys as die beste joernalistieke studente op die NWU se Potchefstroomkampus. Liza-Marie Steinmann praat oor die nasionale rondte van die Suid-Afrikaanse Talentkampioenskap (SATCH).

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae