Taaltoffies, Christelike motorfietsryers en die verhoogstuk Rondomskrik

rondomskrik-teaterstuk

‘n Toneel uit die teaterstuk, Rondomskrik. Foto: cloveraardklop.co.za

Allegaartjie 192: Dinsdag 28 Oktober 2014

In vandag se Allegaartjie bring ons vir jou nog ʼn Afrikaanse Taaltoffie, Johan du Toit Böning praat oor die Unity Run vir Christelike motorfietsryers en ons kuier by die akteurs van die verhoogstuk, Rondomskrik.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae