Taaltoffies, Radio Raps en Lizz Meiring

Lizz Meiring gesels met Burger Meyer oor die toneelstuk, Cheaper than Roses. Foto: Lizz Meiring se Facebook-blad.

Lizz Meiring gesels met Burger Meyer oor die toneelstuk, Cheaper than Roses. Foto: Lizz Meiring se Facebook-blad.

Allegaartjie 137 – Dinsdag 12 Augustus 2014

Susan Lombaard kyk vandag weereens na die gebruik en oorsprong van paar interessante Afrikaanse woorde en die komediant Jonathan van Radio Raps maak ‘n draai in die ateljee. Ons gaan kuier by Lizz Meiring om met haar te gesels oor die verhoogproduksie Cheaper than Roses.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae