Podcast: Play in new window
Allegaartjie 222: Dinsdag 9 Desember 2014
In vandag se Allegaartjie: Susan Lombaard bespreek Afrikaanse woorde en uitdrukkings wat te doen het met geld en ons hoor wat was die sanger, David Fourie, se hoogtepunte vir 2014.