Uitspook

Woord: uitspook

Betekenis: 
Oplos, uitmaak, tot ʼn resultaat kom deur te veg: Laat hulle die sakie tussen hulle uitspook.
Verkry, verwerf deur daarvoor te veg, te stry, hard te werk: ʼn Lewensbestaan uitspook.
Klaar word, uitwoed: Die storm het hom gou uitgespook.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae