Vlerksleep

Bron: www.outdoorphoto.co.za

Uitdrukking:
By ‘n meisie vlerksleep

Betekenis:
Na ‘n meisie vry

Waar kom dit vandaan?
Na aanleiding van die gewoonte an voëls wat ‘n vlerk op die grond laat sleep tydens hofmakery.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.