Vywer

Woord:
Vywer

Betekenis:
Dit is ʼn gegrawe, ingemesselde waterpoel in ʼn tuin of park. ʼn Mens kan dus praat van ʼn vywer met goudvisse.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae