Waar kom die woord “kamoefleer” vandaan?

kamoefleer 2Woord:
kamoefleer

Betekenis:
vermom

Waar kom dit vandaan?
Met die eerste militêre kamoeflering moes jy hoop dat jou medesoldate nie só vermom is dat jy hulle per ongeluk met ‘n mortier bykom nie. Die oorspronklike woord was kamoeflet – ‘n myn wat gas vrygestel het wat as rook so in jou gesig teruggewaai het dat jy niks kon sien nie.

Dié interessante brokkie is in Anton F. Prinsloo se boek, ‘n Dief aan die kers – skelm woorde deur die eeue gepubliseer.
Uitgewers: Pharos
Prys: R250-00*
* Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.