WAT Woord van die Week: domkrag

Argieffoto Foto: carbasics.co.uk

Argieffoto Foto: carbasics.co.uk

Woord:
domkrag

Betekenis:
Werktuig om ‘n swaar voorwerp mee op te lig.

Waar kom dit vandaan?
Uit Nederlands dommekracht (1660), ‘n samestelling van dom en kracht, met dom ‘n wisselvorm van duim: “uitsteeksel aan ‘n as of spil waarmee ‘n bewegende deel opgelig word“.

Hierdie interessante brokkie is aan Maroela Media se Taaltoffie verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.