WAT Woord van die week: grabbel

Argieffoto

Argieffoto

Woord
grabbel

Betekenis:
Rondtas, rondvroetel, rondvoel met die hande: Jan grabbel haastig met sy hande in sy jas se sakke.

OOK:
grabbelsak Sak, by kermisse, basaars, ens., waarin ‘n mens, na betaling van ‘n klein sommetjie geld, jou hand kan insteek en op die gevoel af ‘n artikel uitkies.

Hierdie interessante brokkie is aan Maroela Media se Taaltoffie verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.