WAT Woord van die week: knarsvars

Argieffoto (Foto: moerschy, Pixabay)

Argieffoto (Foto: moerschy, Pixabay)

Woord:
knarsvars

Betekenis:
So vars dat dit by hantering of onder die tande knars: Knarsvars slaaiblare. Smôrens dra sy die groot koffiekommetjies uit na die sonstoep … Met knarsvars brood daarby (Beeld, 27 Julie 1969, Tydskrifb., 4).

Hierdie interessante brokkie is aan Maroela Media se Taaltoffie verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Leeutjie ·

Wanneer ons as kinders klaend was, het my ma altyd gesê ons moet tog nie so “murmereer” nie!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.