WAT Woord van die Week: koejawel

Argieffoto (hdwallpapersinn.com)

Argieffoto (hdwallpapersinn.com)

Woord:
koejawel

Betekenis:
Soort tropiese boom, of die sappige vrug van dié boom wat ‘n sakkie vol pitte bevat.

Waar kom dit vandaan?
Vervorm uit Nederlands guave (1625). Eerste optekening in Afrikaans by Changuion (1844) in die vorm koejaves. Nederlands guave uit Engels Guava, uit Spaans guayabo.

Hierdie interessante brokkie is aan Maroela Media se Taaltoffie verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.