WAT Woord van die Week: kontrotter

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
kontrotter (nie algemeen)

Betekenis:
Meganisme of stuk apparaat waarvan die naam onbekend is; sinonieme dinges, watsenaam: Binnekant is die televisiestel ‘n warboel van fyn draadjies en klossies en buisies en kontrottertjies (C. Barnard in Huisgenoot, 7 Februarie 1975, 16).

Hierdie interessante brokkie is aan Maroela Media se Taaltoffie verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

FC ·

Is dit net ek of het hierdie woord nie dalk ook so effens verdagte uitspreek moontlikhede nie.
Miskien kan dit help as die fonetiese uitspraak ook gegee word

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.